top of page

Ons maak 'n verskil een woord op 'n slag

Ons maak 'n verskil een woord op 'n slag

Meer oor ons

Elke terapeut by Coralié Vermaak Spraak-Taalterapeute is passievol oor kinders en ons streef daarna om elke kind te help om sy/ haar kommunikatiewe potensiaal te bereik.  Ons praktyk het sy deure in Januarie 2005 geopen en is die afgelope jare geseën met ongelooflike groei deur dierbare kinders wat ons paaie gekruis het.  Ons is uitstekend gekwalifiseerde terapeute en is opgewonde oor elke kind wat ons praktyk binnestap.  Ons behandel elke kind met liefde en deernis , met die doel voor  oë  dat elke kind effektief sal kan kommunikeer deur middel van ouergesentreerde terapie.   

B.Komm.Pat(Pret)(Cum Laude)

M.Komm.Pat(Pret)

KONTAK ONS

TELEFONIES, OF AANLYN

Help ons, om jou te help, om jou kind te help

​spraaktaalterapie@gmail.com

 

082 411 0166

Success! Message received.

Menlo Park

8ste Straat Oos 96, Menlopark,

Pretoria

Elardus Park

571 Aberdeen Street, Elardus Park,

Pretoria

Kommunikasie is die essensie van lewe

bottom of page